top of page
5.png

OMAH

is gemaklike, praktiese klere gemaak vir elke dag. Ontwerp om te hou – was na was – sonder krimp, rek of kreukels. Ideaal vir speel, rus en alles tussenin.

TITLE HERE

1.png

TITLE HERE

12.png

TITLE HERE

composition-with-summer-things-pink-background.jpg

Oor Ons

OMAH is ’n speelse knik na “Ouma” – waar liefde, gemak en sorg begin. Ons is ’n ma-en-dogter besigheid wat praktiese, gemaklike klere skep vir regte kinders en regte elke dag-lewe.

 

Elke OMAH-stuk is ontwerp om gedra, gewas en weer gedra te word – sonder krimp, rek of verlies aan vorm.

Ons klere word plaaslik gemaak, met sorg ontwerp en as maklike stelletjies verkoop, sodat ouers minder kan worry en kinders meer kan speel.

 

OMAH gaan nie oor vinnige modes nie, maar oor slim waarde, goeie gehalte en klere wat werklik hou.

OMAH

Koop Nou

5.png
11.png

Shop Now

Shop Now

11.png

About us

About us

11.png

Contact

Contact

Marshmallow
Stuur ons n
 
Boodskap

Thanks for submitting!

bottom of page